This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Cattle Manager

VEEBESTUURDER WORD BENODIG BY GEVESTIGDE PLAASBESIGHEID. Veebestuurder word benodig by ‘n gevestigde plaasbesigheid, Mpumalanga. Ervaring met beeste en/of skape belangrik. Verantwoordelikhede sal die volgende insluit:  Alle aspekte m.b.t. veeboerdery;  Kennis van siektes by beeste en spesifieke medikasie;  Dosering;  Voeding;  Voorraadopnames;  Instandhouding van heinings, hekke, waterkrippe, waterpompe en windpompe;  Ervaring met die bestuur van plaaspersoneel. Salaris: Onderhandelbaar – Pakket sluit ‘n prestasiegebasseerde bonus in.

Get Alerts
 
To Apply for this Job,