This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Inwonende ontvangsdame

Inwonende ontvangsdame posisie beskikbaar vir US of Unisa student by gastehuis van einde Januarie 2020 (of vroër) Binne loopafstand geleë van US kampus Gemeubileerde kamer met ensuite en privaat ingang. Gratis verblyf, WiFi, krag en water. 3 x kantoorskofte (namiddae tot 22:30) per week. Bystand diens saans (na 22:30) igv "late check-in". Juniour posisie, met baie tyd om te studeer tydens werks ure. Slegs US of Unisa student asb. Moet Afrikaans en Engels sprekend wees. Stuur asb CV om aansoek te doen. manager@fynbosguesthouse.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,