This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

Winkel Assistent

Hou jy van mense en skoene ? Dan is hierdie posisie vir jou! Ons is opsoek na 'n winkel assistent vir ons groeiende Dinamisie besigheid Min Kwalifikasies - Matriek Sertifikaat - Die posisie is gepas vir ouderdom onder 30 jaar - Eie bestuurslisensie en vervoer - Rekenaar geletterd baie belangrik - Inwoner van Alberton of Naby Areas. Epos jou CV plus foto na sales@plaasmeisie.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,