This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

ONTVANGSDAME

Ontvangsdame pos Beskikbaar. Vervaardigingsmaatskapy tans in Rosslyn maar wat later gaan verskuif na Brits, het n pos beskikbaar vir n Ontvangsdame. Verkieslik woonagtig in Brits met eie betroubare Vervoer. Die kandidaat moet aan die volgende minimum vereistes voldoen: Moet tweetalig wees met goeie telefoon etiket. Moet Rekenaarvaardig wees en ondervinding het in die volgende rekenaarprogramme, Pastel, Word en Excel. Debiteure en krediteure ondervinding sal n plus punt wees. Salaris R 12 000 tot R17 000 Stuur CV aan kobus@praga.co.za

Get Alerts
 
To Apply for this Job,