This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

WAPENSMID VAKLEERLING

WAPENSMID VAKLEERLING – 2 poste beskikbaar in Rivonia vir ‘n jong man. Slegs CVs met ‘n onlangse foto sal oorweeg word vir hierdie pos. Ligging: Rivonia, Johannesburg, Gauteng Salaris: R6000 2 poste beskikbaar by Rivonia-tak. Opsoek na ‘n jong persone in sy vroeë 20 wat as wapensmid vakleerling aangestel sal word - aanstelling onderhewig aan 'n 5 jaar kontrak. Geen ondervinding nodig nie aangesien hierdie ‘n indiensopleiding pos is, maar vorige ondervinding in wapens / ambagsveld is ‘n aanbeveling. Opleiding is gewoonlik 5 jaar indiens, waarna die firma 'n sertifikaat gee en help om aansoek te doen vir 'n lisensie as wapensmid. Algemene kennis en / of belangstelling in vuurwapens "Competency to trade" is 'n bonus Moet tegnies aangelê wees - met sy hande kan werk Pligsgetrou en ambisieus. Moet kan spel en netjies skryf (geen korttaal / afkortings sal geduld word nie) . Netjies voorkoms. Nie-roker. Goeie menseverhoudings. Moet vinnig probleme kan oplos en goeie klientediens lewer. Eie vervoer. Moet onder druk kan werk. As jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur 'n Microsoft Word CV na cvdata@mweb.co.za, onderwerp: " WAPENSMID VAKLEERLING ".

Get Alerts
 
To Apply for this Job,