This site uses cookies. By browsing this site, you agree to our use of cookies. Read more about our use of personal information on our Privacy Policy. x

SENIOR LITIGASIE SEKRETARESSE

SENIOR LITIGASIE SEKRETARESSE . (8+ jaar Prokureurs ondervinding noodsaaklik) Ligging: Brooklyn, Pretoria, Gauteng Salaris: R15 000 – R 20 000 Begin datum: Julie 2018 Opsoek na ‘n senior algemene litigasie sekretaresse Minimum 8+ jaar Prokureurs litigasie sekretaresse ondervinding noodsaaklik. Hoë en akkurate tikspoed Landroshof en Hooggeregshof Verskaf asseblief verwysings saam met aansoek. As jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur 'n Microsoft Word CV na cvdata@mweb.co.za, onderwerp: " SENIOR LITIGASIE SEKRETARESSE ". Moet asseblief nie aansoek doen indien jy nie die bogenoemde ondervinding het nie, CVs sal nie op ‘n databasis geplaas word nie!

Get Alerts
 
To Apply for this Job,